deur AfriForum | Jul 19, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Malmesbury-tak het op Vrydag 16 Julie 2021 vier bome in samewerking met die Swartland Plaaslike Munisipaliteit by die gemeenskapsaal in Riebeeck-Kasteel geplant. Die tak het twee waterbessies (Syzygium cordatum), een witkaree (Sersia pendulina) en een...
deur AfriForum | Jul 19, 2021 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
Solidariteit Helpende Hand en AfriForum se privaatvervolgingseenheid staan tans vir Sandra de Villiers by in die geregtelike doodsondersoek (GDO) na die dood van haar broer, Jaco Stols, in 2016 tydens die Life Esidimeni-tragedie. Adv. Phyllis Vorster, aanklaer by die...
deur AfriForum | Jul 16, 2021 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
AfriForum se privaatvevolgingseenheid het in die streekhof op Somerset-Oos vandag sy tweede getuie geroep in die vervolging van die vermeende verkragter Andile Memese. Die privaatvervolgingseenheid onder leiding van adv.Gerrie Nel verteenwoordig die slagoffer Celeste...
deur AfriForum | Jul 15, 2021 | Mediaverklarings, Plaaslikeregeringsake Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n skrywe aan die KwaZulu-Natalse premier gerig rakende die situasie wat tans binne dié provinsie heers en het aangedui dat die huidige toedrag van sake die verklaring van ’n rampgebied en dringende ingryping van die...
deur AfriForum | Jul 15, 2021 | Navorsing Meningstukke, Meningstukke, Blogs
Deur Johan Nortje Wanneer gewone mense verregaande idees het, versprei dit (gelukkig) gewoonlik nie verder as hul onmiddellike omgewing nie – dit bly bloot ’n gesprek oor ’n koppie koffie of dalk ’n gekrabbel in ’n dagboek. Indien hulle met eerlike vriende of ouers...