deur AfriForum | Jul 22, 2021 | Interkulturele samewerking, Mediaverklarings
Die stroop van die eerste mielie-oes van die gesamentlike landbouontwikkelingsprojek wat deur AfriForum, Pioneer, Saai, Agri All Africa (AaA), die Boiphitlhelelo Koöperatief en Purposely Ignited aangepak is, het vandag begin. Dít volg nadat die rolspelers in 2020...
deur AfriForum | Jul 20, 2021 | Blogs, Onderwys- en leierskapsprojekte Blogs
Deur Ianthe Sipsma Daar is verskeie skoolaktiwiteite waaraan leerders kan deelneem om geleentheid te kry om te groei. Ek het nog altyd geglo dat debatvoering ’n kombinasie van al die beste kwaliteite bied. Dit leer jou om vernuwend te dink, om ’n argument te vorm, die...
deur AfriForum | Jul 19, 2021 | Mediaverklarings
AfriForum in samewerking met Solidariteit Helpende Hand het ’n noodboksprojek afgeskop om gemeenskappe te help wat in nood verkeer ná die onluste wat verlede week in dele van Suid-Afrika plaasgevind het. Die twee organisasies word tans oorval met versoeke om hulp van...
deur AfriForum | Jul 19, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Christiana se jeugvleuel het op 17 Julie 2021 in samewerking met die organisasie se plaaslike buurtwag ’n skoonmaakprojek afgeskop waartydens leë erwe skoongemaak is deur onder meer die lang gras in dié erwe korter te brand. Dié plattelandse dorp...
deur AfriForum | Jul 19, 2021 | Blogs, Onderwys- en leierskapsprojekte Blogs
Deur Leandie Bräsler Dan Olweus, ’n voorstander in die voorkoming van afknouery, sê dit is beter om vroeër eerder as later in te gryp wanneer dit kom by afknouery, veral onder jong kinders. Wanneer kleuterskoolonderwysers vroegtydig ingryp deur skadelike afknouery te...