deur AfriForum | Jul 30, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Uitsig-tak in Bloemfontein het op 26 en 27 Julie slaggate in verskeie strate in dié woonbuurt opgevul. Dit vorm deel van die tak se #VegEnBou-projekte. Tobaka Civil Construction het die tak gehelp om die projek te voltooi. Die kontrakteur het slaggate in...
deur AfriForum | Jul 29, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se tak in Upington het oor die afgelope vyf weke meer as 1 400 brode geskenk aan sopkombuise in Pabalelo, Rosedale, Kalksloot en Stasiekamp. Die woonbuurte is gemeenskappe in Upington wat gebuk gaan onder hoë werkloosheid. Die inwoners ontvang geen hulp van...
deur AfriForum | Jul 28, 2021 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
’n Moordverdagte het vandag uiteindelik in die hof verskyn ná volgehoue druk deur AfriForum se privaatvervolgingseenheid. Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het sy aanvanklike besluit om nie die beskuldigde in ’n moordsaak te vervolg nie, omgekeer nadat AfriForum se...
deur AfriForum | Jul 28, 2021 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Marble Hall het ’n petisie opgestel teen ’n onwettige plakkerskamp in die Koteng-gebied. Luidens statistiek spruit die meeste misdaad in Marble Hall vanuit dié informele nedersetting weens misdadigers wat van daar af beweeg na die dorp. AfriForum...
deur AfriForum | Jul 28, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Swartruggens het op 27 Julie ’n suurstofmasjien aangekoop om die gemeenskap by te staan in ag genome die hoë aantal COVID-19-gevalle in die gebied. Die masjien verskaf 93% suurstof, het ’n aanpasbare vloeitempo om aan die pasiënt se behoefte te...