deur AfriForum | Sep 6, 2021 | Veiligheid Mediaverklarings, Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Moreletapark-tak en Grootfontein-buurtwag het op 3 September 2021 in samewerking met verskeie ander rolspelers vyf verdagtes in die Grootfontein-area vasgetrek. Dit volg nadat die gebied die afgelope week onder huisbrake deurgeloop het. In die laaste week...
deur AfriForum | Sep 6, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Aanhoudende brande in Valhalla is onlangs geblus danksy volgehoude druk deur AfriForum op die Tshwane Metro. AfriForum se Centurion-tak het talle klagtes vanaf die gemeenskap ontvang rakende brande agter die Montague Kneen-park. Met verdere ondersoek kon daar...
deur AfriForum | Sep 3, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het sy regspan opdrag gegee om die hof dringend te nader om die Tswaing Plaaslike Munisipaliteit te verplig om waterdienste in Delareyville te herstel. Die Delareyville-gemeenskap sit al agt dae lank sonder water. Waterprobleme in Delareyville is nie...
deur AfriForum | Sep 1, 2021 | Mediaverklarings
AfriForum het vandag die onttrekking van die groenskrif vir maatskaplike sekerheid deur minister Lindiwe Zulu bestempel as ’n belangrike eerste oorwinning in sy belastingprotesveldtog wat gister afgeskop het. Volgens Johan Kruger, hoof van Gemeenskapsontwikkeling by...
deur AfriForum | Aug 31, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het onlangs ’n nuwe tak in Sodwana gestig ná verskeie versoeke uit die gemeenskap. Die stigtingskomitee bestaan uit Christo van Jaarsveld (voorsitter), Louis Olivier (ondervoorsitter), Emmse Burger (tesourier) en Petro van...