deur Forum Nuus | Jul 1, 2020 | Artikels, Forum Nuus
Die Hoogste Hof van Appèl in Bloemfontein se beslissing ten gunste van AfriForum se saak vir die behoud van Afrikaans as volwaardige onderrigtaal by die Universiteit van Suid-Afrika (Unisa), is ’n reuse-oorwinning vir Afrikaans, Afrikaanse studente en ook vir...
deur Forum Nuus | Jun 29, 2020 | Artikels, Forum Nuus
Deur Johan Kruger AfriForum het gedurende die inperking ons omvattende plan vir gemeenskappe wat gebuk gaan onder die knellende uitwerking van die volgehoue inperking weens die COVID-19 pandemie, bekendgemaak. Die pandemie het bevestig dat gemeenskappe hulself nie kan...
deur Forum Nuus | Jun 29, 2020 | Forum Nuus, Nuuskommentaar
In tye van nood en onsekerheid is dit baie maklik om wanhopig te raak. Die teendeel is egter ook van baie mense waar. Gegewe Afrikaners se geskiedenis en die baie kere wat hulle in die verlede as’t ware letterlik in sak en as was, is swaarkry dikwels ’n dryfveer wat...
deur Forum Nuus | Jun 25, 2020 | Artikels, Forum Nuus
Landsburgers is nie veronderstel om die polisie te vrees nie. Maar al hoe meer klagtes duik op van gewone mense wat deur “korrupte metropolisie-boelies met polisie-kentekens” afgetrek en geïntimideer word. Só sê adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se...
deur Forum Nuus | Jun 24, 2020 | Artikels, Forum Nuus
Die Covid-19-pandemie het derduisende mense en gemeenskappe se lewens oornag ontwrig en tot groot krisisse gelei. Die staat se hantering van dié krisis het egter tot gevolg dat dit nou dreig om ’n ekonomiese ramp te word. Daarom het die Solidariteit Beweging en...