Header Artwork

Afrikaans ook in Sjina geleer

Deur Alana Bailey In ’n onlangse artikel [http://forumnuus.co.za/afrikaans-gedy-internasionaal/] berig Annelise de Vries en Jhua-Nine Wyrley-Birch oor al die lande waar Afrikaans tans as vak aangebied word. Aan universiteite in onder meer Rusland, Pole, Oostenryk en...

Orania se Ora word gedigitaliseer

Dawie Roodt, hoofekonoom van die Efficient Groep, het vandag meer lig gewerp op ’n “eksperiment” waarby hy betrokke is met die digitalisering van die Ora, die geldeenheid van Orania. Roodt is besig met navorsing om te sien wat die impak hiervan gaan wees. Een van die...

Hoe gemaak met boeliekrisis in SA skole?

’n Gesin van Gauteng is vandag in rou gedompel nadat hul 13-jarige seun vermoedelik aan beserings weens afknouery by die skool dood is. AfriForum as burgerregte-organisasie is geskok oor die dood van Louis de Jonge, ’n leerling aan die Noorderlig Gekombineerde Skool...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN