deur AfriForum | Aug 26, 2020 | Teenboelieveldtog Blogs
Deur: Leandie Bräsler en Natasha Smit Sommige kinders dink dat dit snaaks is om met iemand die spot te dryf wanneer daardie persoon “anders” as die res van die kinders in die skool is. Enige persoon kan ’n teiken vir ’n boelie wees. Meesal is dit nie kinders se...
deur AfriForum | Aug 26, 2020 | Teenboelieveldtog Blogs
Deur: Leandie Bräsler AfriForum se teenboelieveldtog ondersteun en onderskryf die vernuwing van ’n gesonde en veilige skoolklimaat, -kultuur en -omgewing as ’n strategie om boelies en ander vorme van skoolgeweld te voorkom. Die veldtog fokus ook op...
deur AfriForum | Aug 26, 2020 | Teenboelieveldtog Blogs
Deur: Leandie Bräsler Gedurende die vakansie is kinders veronderstel om te ontspan en om pret te hê buite skoolverband. Dit is dus ’n kind se tyd om weg te breek van hul daaglikse roetine en om dinge te doen waaroor hulle al die hele kwartaal droom. Soms kan die...
deur AfriForum | Aug 26, 2020 | Teenboelieveldtog Blogs
Deur: Leandie Bräsler Afknouery is skadelike of aggressiewe gedrag wat op ’n aanhoudende en deurlopende wyse plaasvind en spesifiek gerig word op ’n leerder met minder gesag en selfvertroue as die boelie. Verbale afknouery is wanneer die boelie kinders beledig, op ’n...
deur AfriForum | Aug 26, 2020 | Teenboelieveldtog Blogs
Deur: Leandie Bräsler Afknouery is ’n wêreldwye probleem en Suid-Afrika is beslis geen uitsondering nie. Volgens ’n Unesco-verslag word bykans 250 miljoen kinders en jongmense jaarliks op ’n globale skaal afgeknou. Navorsing toon dat boelies daarop uit is om sekere...