Header Artwork

Wat kan ek doen as ek afgeknou word?

Deur: Leandie Bräsler DEFINISIES Afknouery is enige gedrag wat iemand omgekrap, ongemaklik en onveilig laat voel. Hierdie soort gedrag word gewoonlik doelbewus en herhaaldelik uitgevoer en neem verskeie vorme aan, soos verbaal, fisies en emosioneel. Verbale afknouery...

Wat is afknouery?

Deur: Leandie Bräsler DEFINISIES Afknouery is skadelike of aggressiewe gedrag wat op ’n aanhoudende en deurlopende wyse plaasvind en spesifiek gerig word op ’n leerder met minder gesag en selfvertroue as die boelie. Verbale afknouery is wanneer die boelie kinders...

Oorsake van afknouery in skole

Deur: Leandie Bräsler Skoolgeweld en afknouery kan ’n invloed op enige kind uitoefen. Een van die vernaamste faktore wat van kinders en adolessente ’n teiken van afknouery maak is as hulle as “anders” beskou word. Voorbeelde van andersheid sluit die volgende in:...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN