deur AfriForum | Jan 5, 2017 | Argiewe
AfriForum en AfriSake het vandag hulle teleurstelling uitgespreek nadat regter Fabricius in Eskom se guns beslis het wat die kragvoorsiener nou toelaat om die publiek se kragtoevoer te sny as gevolg van verskeie munisipaliteite se versuim om hul Eskom-rekeninge te...
deur AfriForum | Jan 5, 2017 | Argiewe
AfriForum wens alle matrikulante wat in 2016 hulle skoolloopbaan suksesvol voltooi het, van harte met dié prestasie geluk en bedank hulle onderwysers wat dit moontlik gemaak het. Terselfdertyd het AfriForum met groot kommer kennis geneem van die totale amptelike...
deur AfriForum | Jan 2, 2017 | Argiewe
AfriForum en AfriSake nader môre die hooggeregshof in Pretoria vir ’n dringende interdik teen Eskom se planne om die kragtoevoer na agt munisipaliteite op 5 Januarie 2017 af te sny weens dié munisipaliteite se versuim om hul rekeninge by Eskom te vereffen. Dit volg...
deur AfriForum | Nov 29, 2016 | Veldtogte en petisies
Ons verlede is ingekleur met helde, ontdekkers, grondleggers, leiers, doeners en ondersteuners. Elkeen was bereid om op hul manier ’n verskil in Suid-Afrika te maak. Al ooit gewonder of jy in hulle voetspore sou kon volg? Beantwoord ’n paar vrae om uit te vind watter...
deur AfriForum | Okt 19, 2016 | Veldtogte en petisies
Is jy reeds lid van AfriForum? Dateer jou inligting HIER op Nog nie ’n lid nie? Sluit vandag HIER aan. (Bepalings en voorwaardes geld.)