deur AfriForum | Jan 11, 2017 | Argiewe
“AfriForum se regspan is gereed vir deelname as vriend van die hof aan die regsaak om die beoefening van godsdiens in skole te beskerm.” Dit was die reaksie van dié burgerregte-organisasie nadat dit aan die lig gekom het dat die saak waarin ses skole oor hulle...
deur AfriForum | Jan 11, 2017 | Argiewe
AfriForum is bekommerd oor die groot hoeveelheid leerlinge wat nie plek in skole het in 2017 nie. Die feit dat talle provinsies nie genoeg skole het om leerlinge te akkommodeer nie, dui net weereens daarop dat die onderwysdepartement onbekwaam is en deurlopend nalaat...
deur AfriForum | Jan 10, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Nylstroom het ’n verstopte afvoersloot herstel. Die verstopping het veroorsaak dat stormwater in Nelson Mandelastraat, die ingangspad na die dorp net ná die treinbrug, opdam. Chris Boshoff, AfriForum se streekskoördineerder vir Limpopo, sê dié...
deur AfriForum | Jan 10, 2017 | Argiewe
Nadat die AfriForum Jeug-tak op Piet Retief in Augustus 2016 ’n slaggat- en randsteenherstelaksie voor die ingang na die munisipale kantore aangepak het, het die Mkhondo Plaaslike Munisipaliteit onlangs die inisiatief geneem om die parkeerarea by die stadsaal te...
deur AfriForum | Jan 10, 2017 | Argiewe
AfriForum waarsku Eskom en die regering dat die nagevolge van die Noord-Gautengse hoë hof se beslissing dat sekere munisipaliteite se kragtoevoer afgesny mag word, die wankelende ekonomieë van dié plattelandse dorpies gaan verarm. Die burgerregte-organisasie gaan ook...