deur AfriForum | Des 3, 2019 | Ander Blogs
Sluit aan by jou naaste AfriForum-buurtwag. SMS jou naam na 45353 (R1). Beligting: Sorg dat buiteligte en sensors in werkende toestand is. Gebruik ligte in die huis wat aan tydskakelaars gekoppel is. Posbus: Vra iemand om pos uit jou posbus te verwyder en staak...
deur AfriForum | Des 3, 2019 | Ander Blogs
Sluit aan by jou naaste AfriForum-buurtwag. SMS jou naam na 45353 (R1). Beligting: Gebruik sensorligte. Maak seker dat areas naby ingange en kamervensters genoeg verlig is. Posbus: Maak jou posbus daagliks leeg. Alarmstelsel: Koppel jou alarmstelsel aan ’n...
deur AfriForum | Des 3, 2019 | Onderwys- en leierskapsprojekte Blogs
Deur Leandie Bräsler AfriForum se teenboelieveldtog ondersteun en onderskryf die vernuwing van ’n gesonde en veilige skoolklimaat, -kultuur en -omgewing as ’n strategie om boelies en ander vorme van skoolgeweld te voorkom. Die veldtog fokus ook op langtermynoplossings...
deur AfriForum | Des 3, 2019 | Mediaverklarings
Die AfriForum-tak en -buurtwag in Standerton se hulp is op Vrydag 29 November 2019 ontbied toe die tweede brandende huis binne drie maande in Stanwest onder hul aandag gebring is. Die plaaslike brandweer is ook in kennis gestel, maar het nie opgedaag nie. Dit is ook...
deur AfriForum | Des 3, 2019 | Mediaverklarings
AfriForum het vandag tydens ’n mediakonferensie in Centurion redes gegee waarom die burgerregte-organisasie appèl aanteken teen die gelykheidshof se onlangse uitspraak dat die vertoon van die 1928-vlag (die ou Suid-Afrikaanse vlag) haatspraak is. Die onderskeie partye...