deur AfriForum | Mar 1, 2018 | Artikels
Gemeenskappe het nou nóg ’n manier om hul veiligheid in hul eie hande te neem. Die burgerregte-waghond AfriForum se bestaande 911-nooddienste, wat hulle reeds etlike jare gratis aan AfriForum-lede bied, het nou uitgebrei om ook ʼn gratis selfoonpaniekknoppie in te...
deur AfriForum | Mar 1, 2018 | Veldtogte en petisies
Boeliepolisie: Behandel ander soos jy graag behandel wil word (Matteus 7:12). Afknouery is ’n wêreldwye probleem, en Suid-Afrika is beslis geen uitsondering nie. Volgens ’n Unesco-verslag word bykans 250 miljoen kinders en jongmense jaarliks wêreldwyd afgeknou....
deur AfriForum | Mar 1, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum doen ’n ernstige beroep op alle ouers om daadwerklik by beheerliggaamverkiesings betrokke te raak wat in Maart by laer- én hoërskole regoor die land gaan plaasvind. “Dit is baie belangrik dat ouers aan hul kind(ers) se...
deur AfriForum | Mar 1, 2018 | Argiewe
Die burgerregtewaghond AfriForum is van mening dat indien Eskom voortgaan om volgende week beurtkrag vanaf 6:00 tot 20:00 in die dorp te implementeer die inwoners van Huis Goedversorg, wat 24 uur van suurstof afhanklik is, se lewens in gevaar gestel sal word. “Twee...
deur AfriForum | Mar 1, 2018 | Argiewe
AfriForum se Warmbad-tak het in samewerking met Hoërskool Warmbad meer as 11 000 liter gebottelde drinkwater ingesamel wat Kaap toe te gestuur is vir droogtehulp. AfriForum het 2 000 vyf-liter-waterbottels vir die projek geborg, wat deur Bella’s Ice met skoon...