Header Artwork

Grace Mugabe se diplomatieke immuniteit ter syde gestel

Die Suid-Gautengse hoë hof het vandag bevind dat Maite Nkoana-Mashabane, voormalige minister van internasionale betrekkinge en samewerking, se besluit om diplomatieke immuniteit aan Grace Mugabe te verleen, ter syde gestel moet word. AfriForum, Gabriella Engels en...

AfriForum behaal oorwinning teen Grace Mugabe

Grace Mugabe, voormalige presidentsvrou van Zimbabwe, se diplomatieke immuniteit is in die Johannesburgse hooggeregshof tersyde gestel. Uitspraak in dié saak is vroeër in die Noord-Gautengse hoë hof voorgehou in AfriForum se aansoek teen die minister van...

AfriForum hou skoonmaakaksie in Centurion

  Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 27 Julie 2018 ’n skoonmaakaksie in Kloofsig, Centurion gehou waartydens ’n voetgangerspad skoongemaak is. Dié pad lei na ’n voetgangersbrug wat Solomon Mahlanguweg kruis. Gemeenskapslede het AfriForum in kennis...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN