deur AfriForum | Apr 15, 2019 | Argiewe
AfriForum se Richardsbaai-tak het op Saterdag 13 April 2019 gehelp om ’n verdagte te arresteer. Dié verdagte is gesoek in verband met verskeie sake van poging tot moord in Springs, Gauteng, waar een persoon glo later aan sy wonde beswyk het. Die...
deur AfriForum | Apr 15, 2019 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het die afgelope week in Washington, D.C. groot vordering gemaak met sy inisiatief om buitelandse steun te werf vir sy veldtogte met betrekking tot die beskerming van eiendomsreg en die prioritisering van ’n aksieplan teen...
deur AfriForum | Apr 15, 2019 | Argiewe
AfriForum se Vryburg-buurtwag het Vrydag 12 April 2019 ’n geslaagde vergadering gehou om veiligheidsinligting en reëlings oor dié buurtwag aan inwoners bekend te stel. Ongeveer 80 mense het die vergadering bygewoon. David Olivier het oor die...
deur AfriForum | Apr 15, 2019 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Vryburg het op Saterdagoggend 13 April 2019 saam met inwoners die dorp beveilig deur boomtakke, wat stoptekens bedek het, te sny. Dié aksie staan as sien-en-stop bekend. Hoewel net nege mense opgedaag het, het hulle in ’n kort tydjie ’n...
deur AfriForum | Apr 15, 2019 | Veldtogte en petisies
Die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit beplan om die name van verskeie strate in en rondom die Vaaldriehoek te verander. Hierdie veranderinge gaan miljoene rande beloop en die belastingbetaler sal eenvoudig daarvoor moet betaal. Dit is dus ’n totale wanbesteding van...