Forum Nuus
Forum Nuus is AfriForum se digitale nuusplatform waar daar hoofsaaklik oor nuusgebeure, veldtogte, projekte en kwessies berig word wat die burgerregteorganisasie op een of ander wyse direk raak of waaroor ons ’n opinie huldig. Forum Nuus is ook die platform waar AfriForum se nuusvideo’s gedeel en nuuskommentaar geplaas word.Forum Nuus: Die week se blitsflits
Deur Marthinus Koekemoer AfriForum het vandeesweek ’n formele klag teen Fikile Mbalula, Minister...
Tatjana en Bianca in ekstase oor prysgeld en steun van publiek
Deur Alet Rademeyer Suid-Afrika se twee medaljewenners by die Olimpiese Spele, Tatjana Schoenmaker...
Bring jou klein “prins” of “prinsessie” vir kinderboekvoorlesing by die AfriForum Teater
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Kom luister na die mooiste storieboekvoorlesing van Kraal Uitgewers se...
Belastingverslag wys hoe skokkend baie betalers sal moet opdok
Deur Marthinus Koekemoer Solidariteit het vandag hul belastingverslag en -protes op ’n...
Die Afrikaanse wêreld is armer ná afsterwe van prof. J.C. Steyn
Deur Alet Rademeyer Hulde blyke stroom in ná prof. Jaap Steyn (83), bekroonde digter, skrywer,...
Jannie du Toit gaan aanhangers regoor die wêreld met nuwe vertoning vermaak
Deur Alet Rademeyer Jannie du Toit (70), bekende en begaafde liedjieskrywer en sanger, vier...
Forum Nuus: Die week se blitsflits
Deur Marthinus Koekemoer Die (Groen)skrif was aan die muur en nou is dit nie meer nie, maar dit...
Aanlyn platform gee traumaslagoffers nuwe hoop
Deur Marthinus Koekemoer Die AfriForum Trauma-eenheid het tydens die COVID-19-inperking besef ’n...
AfriForum stel belastingmanifes met eise teen belastingplundery bekend
Deur Alet Rademeyer AfriForum het vandag ’n belastingmanifes vrygestel waarin bepaalde eise aan...