Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum-buurtwag vind driejarige terug na kaping
Die AfriForum-buurtwag in Potgietersrus het op 16 November saam met die SAPD en ander instansies...
AfriForum se Piet Retief-buurtwag hou sigbaarheidspatrollie saam met SAPD
Vrywilligers van die AfriForum-buurtwag in Piet Retief het die afgelope naweek weer eens aan ’n...
AfriForum se Oudtshoorn-buurtwag ontvang opleiding
Die AfriForum-buurtwag in Oudtshoorn het op 12 en 14 November opleiding ontvang in regsaspekte en...
AfriForum se Bethal-tak vervang stopteken
Die AfriForum-tak in Bethal het op 16 November ’n verroeste stopteken op die hoek van Malherbe- en...
#OnsDorp-projek: AfriForum se Lydenburg-tak beveilig bejaardes se wonings
AfriForum se Lydenburg-tak het op 14 November as deel van die organisasie se #OnsDorp-projek...
Senior polisiebeampte gryp in nadat privaatvervolgingseenheid familie bystaan
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het op 16 November ’n konstruktiewe vergadering gehad met...
AfriForum se Nelspruit-tak help Pro Gratia-skool
Die AfriForum-tak in Nelspruit het as deel van dié burgerregteorganisasie se #OnsDorp-projek die...
NVG vervolg eindelik ’n motoris van Middelburg na privaatvervolgingseenheid ingryp
Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) gaan die vervolging teen Khumbulani Malinga herinstel nadat...
AfriForum steun die onafhanklikheid van Krieket Suid-Afrika se lederaad
Die burgerregtegroep AfriForum steun Krieket Suid-Afrika (KSA) se lederaad in sy besluit om nie...