Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.#OnsDorp-projek: AfriForum se Wolmaransstad-tak maak dorp skoon
Die AfriForum-tak in Wolmaransstad het op 17 November ’n skoonmaakaksie op die hoek van Kruger- en...
Die AfriForum-buurtwag in Hartbeesfontein stuur lid vir hommeltuigopleiding
Die AfriForum-buurtwag in Hartbeesfontein het die week van 9–13 November vir Richard Cronje, ’n...
AfriForum se Bloemfontein-tak hou fondsinsameling vir jong kankerlyer
AfriForum se sektor 5-tak in Bloemfontein het op 14 November ’n fondsinsameling gehou vir Kyra...
AfriForum se Heidelberg-buurtwaglede ontvang skietopleiding
Die AfriForum-buurtwag in Heidelberg het die afgelope naweek gevorderde skietopleiding (vlak 1)...
#OnsDorp-projek: AfriForum se Vaalharts-tak knap parkie en monument op
AfriForum se Vaalharts-tak het op 14 November ’n skoonmaakaksie aangepak by die parkie op die hoek...
AfriForum gaan by die Verenigde Nasies praat oor haatspraak teen minderhede in Suid-Afrika
Die burgerregteorganisasie AfriForum gaan op 19 en 20 November deelneem aan die Verenigde Nasies...
AfriForum se Vryburg-tak ontvang brandbestrydingstoerusting
Die brandspan van AfriForum se Vryburg-tak het op 17 November brandbestrydingstoerusting van...
AfriForum se Hermanus-buurtwag help SAPD met inhegtenisneming van twee vermeende rowers
AfriForum se Alfa-buurtwag, wat deel uitmaak van die organisasie se Overstrand-tak, het op 16...
AfriForum se Potchefstroom-tak werk saam met munisipaliteit om waterprobleme op te los
Nadat die AfriForum-tak in Potchefstroom die rioolprobleme op die dorp aan die administrateur,...