Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum se Dullstroom-buurtwag handhaaf verhoogde sigbaarheid met massapatrollie
Die AfriForum-buurtwag in Dullstroom het op 20 November ’n massapatrollie gehou om sigbaarheid in...
Saak teen ouers van mishandelde baba na Hooggeregshof oorgeplaas
Die saak teen twee ouers wat in hegtenis geneem is op klagtes van kindermishandeling, is vandag in...
AfriForum ondersteun fluitjieblaser met mandamus-aansoek oor ongerymdhede by Mmabana Stigting
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het op 20 November 2020 namens Phatolo Kau, voorheen hoof...
AfriForum se Bothaville-tak plant bome by skool
Die AfriForum-tak in Bothaville het op 19 November 2020 tien esbome by die Kleinbroek Primêre...
#OnsDorp-veldtog: Delmas-tak vul slaggate
AfriForum se Delmas-tak het die afgelope naweke meer as 40 sakke teer (sowat twee ton) gebruik om...
AfriForum se Musina-tak stig buurtwag
AfriForum het op 19 November ’n buurtwag in Musina gestig, waarna buurtwaglede opleiding ontvang...
AfriForum se Dullstroom-buurtwag knap polisiestasie op
Die AfriForum-buurtwag in Dullstroom het op 17 November ’n opknappingsaksie by die plaaslike...
AfriForum praat oor haatspraak teen Suid-Afrikaanse minderheidsgroepe tydens VN se Forum vir Minderheidskwessies
Die burgerregteorganisasie AfriForum het deelgeneem aan die dertiende sessie van die Verenigde...
AfriForum se Naboomspruit-tak gryp in tydens watertekort
AfriForum se Naboomspruit-tak het besluit om in te gryp gedurende die watertekort wat al sedert...