Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum maak die Oos-Kaap se blou-en-groendruppeluitslae bekend
AfriForum het van Augustus tot Oktober 2020 verskeie dorpe in die Oos-Kaap se water getoets om die...
AfriForum se Wolmaransstad-tak maak dorp skoon en veilig vir die feestyd
Die AfriForum-tak in Wolmaransstad het verlede week die area langs die spruit skoongemaak en...
Motorkapers loop hulle vas teen AfriForum se Brits-buurtwag
Die AfriForum-buurtwag in Brits het op 25 November 2020 gehelp om twee vermeende kapers vas te...
AfriForum maak sy blou-en-groendruppelverslag bekend
AfriForum het vanjaar as deel van die organisasie se jaarlikse blou-en-groendruppelprojek die...
AfriForum se Bothaville-tak rig kameras op in hoofstraat
AfriForum se Bothaville-tak het verlede week vier kameras op die hoek van Van der Lingenstraat en...
AfriForum: Lesufi moet fokus op gehalteonderrig in plaas van rassismekwessies
Volgens AfriForum is die chaotiese en oneffektiewe skoleplasingsproses vir die 2021 akademiese...
AfriForum verwelkom onskuldigbevinding van Coligny-2
Die burgerregteorganisasie AfriForum verwelkom die feit dat Phillip Schutte en Pieter Doorewaard...
AfriForum se Bethal-tak skenk reinigers aan ouetehuis
AfriForum se tak in Bethal het op 26 November reinigers en skoonmaakmiddels aan die...
Privaatvervolgingseenheid gaan NVG en polisie bystaan met verdere ondersoek in Senzo-saak
Die vyf beskuldigdes in die 2014-moord op die voormalige Bafana Bafana-kaptein Senzo Meyiwa het...