Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum se Oos-Moot-tak maak spruit skoon
AfriForum se Oos-Moot-tak het op 23 Januarie 2021 die spruit op die hoek van Anna Wilson- en...
Sikloon Eloise: Wees voorbereid op swaar weer, vloede
In afwagting van die tropiese sikloon Eloise wat al nader aan Suid-Afrika beweeg, het die...
AfriForum se Rustenburg-tak verwelkom aksieplan vir verbeterde kragvoorsiening
Die AfriForum-tak in Rustenburg verwelkom die Rustenburg Plaaslike Munisipaliteit se aksieplan vir...
AfriForum se Centurion-tak reik uit na diereskuiling
AfriForum se Centurion-tak het vandeesweek tesame met sy jeugvleuel ’n skenking aan die...
AfriForum ruim Ouhoutbossie-monument in Dullstroom op
Die AfriForum-tak in Dullstroom het op 20 Januarie 2021 die Ouhoutbossie-monument skoongemaak....
Regering se planne om entstof met verhoogde belasting te betaal onaanvaarbaar
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n skrywe aan sowel pres. Cyril Ramaphosa as die...
Sikloon Eloise: Buurtwagte verleen hulp tydens swaar reën
AfriForum se Laeveld-buurtwagte het nie op 24 Januarie 2021 teruggestaan toe die tropiese sikloon...
AfriForum eis vorderingsverslag oor ondersoek na gelekte vraestelle
AfriForum het vandag in ’n prokureursbrief aan Angie Motshekga, die minister van Basiese Onderwys,...
AfriForum se Bethal-tak woeker in Januarie
AfriForum se Bethal-tak het gewoeker in Januarie en reeds op 23 Januarie hulle eerste...