Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum se Rustenburg-tak ontlok reaksie by munisipaliteit
Die AfriForum-tak in Rustenburg het die afgelope drie weke die vordering van die Rustenburg...
Geregtelike doodsondersoek na Deedat-gesin se vlammedood amper afgehandel
Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, het op 15 en 16 Februarie 2021...
AfriForum stel plaasaanval-en-moordstatistieke vir 2020 bekend
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag sy jongste verslag oor plaasmoorde en -aanvalle...
AfriForum en Solidariteit gaan voort met litigasie na vergadering met departement van toerisme
AfriForum en Solidariteit het vandag aangekondig dat hulle voortgaan met hul beplande litigasie in...
AfriForum se Oos-Moot- en Moot-tak laat nie gras onder hulle voete groei nie
AfriForum se Oos-Moot- en Moot-tak het sedert Januarie altesaam 29 skoonmaakprojekte by spruite...
Inwoners van Klerksdorp gaan voort om slaggate te vul
Die AfriForum-tak in Klerksdorp het onlangs nog teer geskenk om lewensgevaarlike slaggate in die...
AfriForum doen opknappingswerk in Bethal
Die AfriForum-tak in Bethal het die afgelope tyd verskeie projekte voltooi om die dorp se beeld te...
AfriForum se straatnaamprojek duur voort
Die AfriForum-takke in Bloemfontein se volhoubare projek om straatname te verf word nou in...
AfriForum se Centurion-tak pak probleme in die gemeenskap aan
Die AfriForum-tak in Centurion het sedert die begin van die jaar al 11 verskillende projekte...