Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum verneem dat Total sy aansoek onttrek vir beoogde eksplorasie aan die suidkus
Die burgerregteorganisasie AfriForum het verneem dat Total SA sy aansoek vir eksplorasie in ’n...
AfriForum se Springs-tak en die Move One Milion-inisiatief verwyder meer as 240 sakke vullis
Die AfriForum-tak in Springs het op 10 April 2021 moue opgerol en by die Move One...
AfriForum-teenboelieveldtogspan besoek Laerskool Boerefort
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 12 en 13 April 2021 by die...
AfriForum-buurtwag in Stilfontein voltooi werk aan Kowie-sirkel
Die AfriForum-buurtwag in Stilfontein het die afgelope naweek in samewerking met die VF Plus die...
AfriForum veroordeel rassistiese samesweringsbewerings deur die Direkteur-generaal van Openbare Ondernemings, wat deur die Departement van Openbare Ondernemings gedeel is
AfriForum veroordeel die gemene bewerings deur Kgathatso Tlhakudi, die Direkteur-generaal van...
AfriForum-buurtwagte verhoog sigbaarheid om koperdiewe af te skrik
AfriForum se Pietersburg- en Potgietersrus-buurtwag het op 10 April 2021 ’n sigbaarheidsaksie...
Toegang tot sporthulpbronne
Deur Ronald Peters Sporttalent is volop in Suid-Afrika, geleenthede is egter nie. As gevolg...
AfriForum maak Loskopdamkoppiemonument skoon
AfriForum het op 10 April die Loskopdamkoppiemonument herstel en geoudit. Hierdie projek vorm deel...
AfriForum vra deeglike ondersoek na Piet Retief-voorval
Die burgerregteorganisasie AfriForum doen ’n beroep op die publiek om kalm te bly en nie...