Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum se Sektor 3-tak in Bloemfontein en Cheetahs for Change vul slaggate
AfriForum se Sektor 3-tak in Bloemfontein het op 17 April in samewerking met die Vrystaatse...
AfriForum plaas munisipaliteit op terme oor water
AfriForum het op 16 April 2021 ’n regskrywe aan die onderskeie munisipale bestuurders by die...
AfriForum woon openbare verhoor by oor wetsontwerp oor onteiening sonder vergoeding
Verteenwoordigers van die burgerregteorganisasie AfriForum het die openbare verhoor oor die...
AfriForum bied finansiële ondersteuning aan die Totiushuismuseum
Soos menige huismuseums, gaan die Totiushuismuseum in Potchefstroom gebuk onder verval omdat...
AfriForum se Kraaifontein-tak reorganiseer
AfriForum se Kraaifontein-tak het op 15 April gereorganiseer. Gemeenskapslede kon hul insette...
Uitspraak voorbehou in AfriForum Jeug se saak teen NSFAS
AfriForum Jeug se saak teen die Nasionale Skema vir Finansiële Bystand vir Studente (NSFAS) is...
AfriForum dien hofstukke in teen Rand Water
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag hofstukke teen Rand Water ingedien in ’n poging om...
AfriForum versoek hof om Minister van Finansies te beveel om enige SEB-entstofbeleid stop te sit
AfriForum het vandag hofstukke by die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria ingedien om te...
Baie meer fout in staatsdiens as net gebrek aan kwalifikasies
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag gesê die feit dat 35% van senior staatsamptenare...