Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum stuur skrywe aan ombudsman oor transformasie van KSA
AfriForum het op 30 April 2021 ’n skrywe gerig aan adv. Dumisa Ntsebeza, ombudsman vir...
Thandi Modise-saak: AfriForum gaan appelleer
Die burgerregteorganisasie AfriForum is teleurgesteld in die uitspraak wat landdros Ben Mtebele...
AfriForum verwelkom borgtog vir Piet Retief-boere, wil ’n tweede ongeregtigheid verhoed
AfriForum verwelkom die feit dat borgtog Vrydagoggend in die Piet Retief Landdroshof toegestaan is...
AfriForum betreur afsterwe van koningin Shiyiwe Mantfombi Dlamini Zulu
Die burgerregteorganisasie AfriForum het met skok en leedwese kennis geneem van die afsterwe van...
Aanranding- en moordsaak uiteindelik in hof ná privaatvervolgingseenheid ingryp
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het vandag in twee afsonderlike sake persone in die...
AfriForum se Tzaneen-tak knap parkie op
Die AfriForum-tak in Tzaneen het op 24 April 2021 in samewerking met die AfriForum-buurtwag die...
AfriForum se Centurion-tak maak ou militêre begraafplaas skoon
Die AfriForum-tak in Centurion het op 24 April 2021 saam met die Orde van die Boshoed begin om die...
AfriForum se Potchefstroom-tak verf spoedhobbels in Rocherstraat
Die AfriForum-tak in Potchefstroom het op 24 April drie spoedhobbels in Rocherstraat voor die...
AfriForum en Solidariteit stuit toerisme-rassefonds in hof
Die Noord-Gautengse hooggeregshof het Maandag ʼn interdik aan AfriForum en Solidariteit toegestaan...