Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.Hof hoor AfriForum se aansoek aan om Minister van Finansies te gelas om enige SEB-vaksineringsbeleid te keer
AfriForum se aansoek teen die Minister van Finansies word op 18 Mei 2021 in die Noord-Gautengse...
AfriForum se Naboomspruit-buurtwag neem ’n vermeende motordief in hegtenis
AfriForum se buurtwag in Naboomspruit het op 16 Mei 2021 ’n verdagte in verband met motordiefstal...
AfriForum se Springs-tak het saam met die plaaslike gemeenskap skouer aan die wiel gesit
AfriForum se Springs-tak het onlangs saam met die gemeenskap gewerk om een van dié tak se grootste...
AfriForum: Die mynkwessie by Nasionale Krugerwildtuin weer aan die gang
Die burgerregteorganisasie AfriForum en Saai het op Donderdag 13 Mei 2021, byna twee jaar na die...
AfriForum se Upington-tak skop #VegEnBou-projek af
Die AfriForum-tak in Upington het van 11 tot 14 Mei in samewerking met die plaaslike Walker Midas,...
AfriForum se Bloemhof-tak hou inligtingsaand
Die AfriForum Bloemhof-tak het op Woensdag 12 Mei ’n inligtingsaand by die plaaslike N.G. Kerk...
AfriForum-lede se mening oor die COVID-19-entstof en verwante sake
https://antiek.afriforum.co.za/wp-content/uploads/2021/05/AV-Proef_20210506-Johan-Verslag-Entstofopname-onder-AfriForum-lede-AFR.05.12.pdfAfriForum-lede se mening oor die COVID-19-entstof en verwante sake
AfriForum se teenboelieveldtogspan en Matteus besoek die Laerskool Kameelfontein
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 12 Mei 2021 besoek afgelê by...
AfriForum Sakenetwerk se Entrepreneur van die Jaar-kompetisie vir 2021 skop binnekort af
AfriForum Sakenetwerk in samewerking met Akademia bied hierdie jaar weer aan entrepreneurs die...