Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum se beheerkamer vir Gauteng, Limpopo en Mpumalanga help misdaad bekamp
AfriForum se beheerkamer vir Gauteng, Limpopo en Mpumalanga (die noordstreek) het in Mei 2021 meer...
AfriForum se Parys-tak woeker in die dorp
Die AfriForum-tak in Parys het in Mei sy slaggatherstelprojek in die dorp voortgesit en 2 ton teer...
AfriForum se Sasolburg-tak gebruik 30 ton teer vir slaggatprojek
Die AfriForum-tak in Sasolburg het in Mei aan die organisasie se landswye slaggatkompetisie...
AfriForum besoek Laerskool Muldersdrif as deel van nasionale kinderbeskermingsweek
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het Laerskool Muldersdrif op 2 Junie...
Meer wapens, minder geweld
Deur Jacques Broodryk Die Suid-Afrikaanse regering het onlangs sy planne bekendgemaak om...
AfriForum se Vereeniging-tak skenk 42 ton teer aan gemeenskap
AfriForum se Vereeniging-tak het in Meimaand as deel van dié burgerregteorganisasie se...
AfriForum se Ventersdorp-buurtwag help om kabeldiewe in hegtenis te neem
Die AfriForum-buurtwag in Ventersdorp het Woensdagoggend die polisie en ’n sekuriteitsmaatskappy...
AfriForum besoek Laerskool Saamspan as deel van die nasionale kinderbeskermingsweek
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het Laerskool Saamspan in Pretoria...
AfriForum werk hard om Machadodorp te verbeter
AfriForum se Machadodorp-tak en -buurtwag werk die afgelope tyd hard om misdaad in dié dorp en...