Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum Teater baan die weg vorentoe in sy eerste 100 dae
Deur Andrea van Wyk “Teater is ’n weerspieëling van wat om ons aangaan en baan ook die weg...
AfriForum en Solidariteit dien hofaansoek in wat meer inligting versoek oor onwettige entstofvoorwaardes
AfriForum en Solidariteit het ’n dringende hofaansoek ingedien, eerstens, om meer inligting te...
Organisasies en politieke partye span saam teen konsepwysigings aan vuurwapenwetgewing
Verteenwoordigers van nagenoeg 21 organisasies en verenigings wat drie politieke partye insluit,...
Seksuele oortreder vervolg ná volgehoue druk deur AfriForum se privaatvervolgingseenheid
’n Verdagte wat beskuldig word van twee klagtes van seksuele aanranding en een klag van...
Meer as net vullis optel, gras sny en patrollie ry
Deur Johan Nortjé “Dade, nie woorde nie” Leuse van die Kanadese Gesamentlike Taakmag 2 Ek tel een...
AfriForum se Bloemfontein-takke sluit #VegEnBou-projek af
Die AfriForum-takke in Bloemfontein het sedert 1 Mei 2021 aan die #VegEnBou-projek gewerk in...
AfriForum se Centurion-tak skenk herwinningshokke aan Akademia
Die AfriForum-tak in Centurion is voortdurend besig om die omgewing te verbeter en die gemeenskap...
AfriForum beveg die implementering van maksimum elektrisiteitsaanvraagbeurtkrag in Tokologo
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op Vrydag 4 Junie 2021 ’n prokureursbrief aan Eskom en...
DWS skep verwarring oor spertyd vir kommentaar op skaliegasregulasies
AfriForum en Treasure Karoo Action Group het weer aan die Departement van Water en Sanitasie (DWS)...