Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum se Bethal-tak help met ontsmetting van kerke en skole
Die AfriForum-tak in Bethal het gehelp om kerke en ander belangrike sleutelpunte in dié dorp te...
AfriForum verwelkom DWS-besluit om weer Blou-en-groendruppelverslag te publiseer
AfriForum verwelkom die Departement van Water en Sanitasie (DWS) se aankondiging tydens ’n...
Kameraprojek van AfriForum se Wes-Moot-tak werp vrugte af
Die AfriForum-buurtwag in die Wes-Moot het die afgelope naweek ’n roofpoging afgeweer met behulp...
Instellings verwerp wysigings aan Gelykheidswet
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag in samewerking met Begrond en die Princess Gabo...
AfriForum-buurtwag in Stilfontein help sekuriteitsmaatskappy en SAPD om vermeende dief aan te keer
Die AfriForum-buurtwag in Stilfontein het op 27 Junie bystand aan CSS Sekuriteit en die SAPD...
Vuurwapens: AfriForum dien kommentaar en beswaar teen konsepwysigingswet in
AfriForum het vandag sy kommentaar en beswaar op en teen die voorgestelde konsepwysigingswet op...
AfriForum se Brits-buurtwag help om verdagte vas te trek
Die AfriForum-buurtwag in Brits het op 26 Junie die SAPD en ’n plaaslike sekuriteitsmaatskappy...
AfriForum versoek verduideliking van Google oor teenstrydighede in soekresultate oor anti-minderheid rassisme in Suid-Afrika
Die Suid-Afrikaanse burgerregteorganisasie AfriForum het ’n brief gerig aan Dr. Alistair Mokoena,...
AfriForum: Skuldigbevinding van oud-president is oorwinning vir geregtigheid
Die burgerregteorganisasie AfriForum het die Konstitusionele Hof se uitspraak verwelkom wat...