Forum Nuus
Forum Nuus is AfriForum se digitale nuusplatform waar daar hoofsaaklik oor nuusgebeure, veldtogte, projekte en kwessies berig word wat die burgerregteorganisasie op een of ander wyse direk raak of waaroor ons ’n opinie huldig. Forum Nuus is ook die platform waar AfriForum se nuusvideo’s gedeel en nuuskommentaar geplaas word.AfriForum-oudit wys vullisterreine nie op standaard nie
Deur Marthinus Koekemoer AfriForum se jaarlikse vullisterreinoudit is afgehandel en net ’n skamele...
Kyk: Richardsbaai-tak gryp in om skole gereeld te ontsmet
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch ‘Die impak van COVID-19 op ouers se salarisse asook die onbeholpenheid...
Uitstel van verkiesing sal dienslewering verder benadeel
Deur Alet Rademeyer Daar is geen juridiese of feitegrondslag waarom die munisipale verkiesing...
Panyaza Lesufi moet jammer sê of …
Deur Marthinus Koekemoer Dit lyk of Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir Onderwys, hom uiteindelik...
Groot geleentheid vir diegene met digtersbloed in hul are
Deur Alet Rademeyer Die Genootskap vir die Handhawing van Afrikaans (GHA) bied vanjaar sy 17de...
Forum Nuus: Die week se blitsflits
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Volgens Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, is roeping die...
Nasionale Gesondheidsversekering is totaal onbekostigbaar en irrasioneel, wys Solidariteit-navorsing
Deur Alet Rademeyer Daar sal na raming ’n tekort van minstens R112 miljard op die regering se...
AfriForum praat oor jeugbemagtiging by VN-reeks oor humanitêre kwessies
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch AfriForum se verskeie jeugleierskap-ontwikkelingsprojekte, insluitend...
AfriForum wil Olimpiese medaljewenners beloon
Deur Marthinus Koekemoer AfriForum het vandag ’n veldtog afgeskop om Suid-Afrika se...