Forum Nuus
Forum Nuus is AfriForum se digitale nuusplatform waar daar hoofsaaklik oor nuusgebeure, veldtogte, projekte en kwessies berig word wat die burgerregteorganisasie op een of ander wyse direk raak of waaroor ons ’n opinie huldig. Forum Nuus is ook die platform waar AfriForum se nuusvideo’s gedeel en nuuskommentaar geplaas word.Agterstand in lisensies verander verantwoordelike burgers in kansvatters
Deur Alet Rademeyer Die ANC-regering se onvermoë om iets aan die enorme agterstand in die...
Voedselsekerheid van alle kante bedreig
Deur Marthinus Koekemoer Te oordeel aan mediaberigte die afgelope tyd staan die Landbank op die...
Jonges kan nou registreer vir inentings, maar gaan hulle?
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Die kabinet het gister in ’n verklaring aangekondig dat mense 18 jaar...
Panyaza Lesufi moet jammer sê of …
Deur Marthinus Koekemoer Dit lyk of Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir Onderwys, hom uiteindelik...
Jou stem en handtekening beteken ook jy staan saam
Deur Alet Rademeyer Die onlangse opstande, verwoesting en anargie in KwaZulu-Natal en Gauteng het...
ANC-regering besig met verraad teenoor gewone landsburgers
Deur Alet Rademeyer As oudpres. Jacob Zuma nie binnekort tog gaan aanmeld of deur die polisie in...
Jeugdag ’n dag van besinning eerder as viering
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Die prentjie wat daar van die Suid-Afrikaanse jeug geskets kan word,...
Derduisende wetsgehoorsame burgers stem nie met Cele saam nie
Deur Alet Rademeyer Die ANC-regering moet maar weer gaan dink oor die wysigings aan die Wet op die...
Burgers se vertroue in polisie daal met rasse skrede
Deur Alet Rademeyer Die polisie se taak is om wet en orde te handhaaf, misdaad te bekamp, die...