Forum Nuus
Forum Nuus is AfriForum se digitale nuusplatform waar daar hoofsaaklik oor nuusgebeure, veldtogte, projekte en kwessies berig word wat die burgerregteorganisasie op een of ander wyse direk raak of waaroor ons ’n opinie huldig. Forum Nuus is ook die platform waar AfriForum se nuusvideo’s gedeel en nuuskommentaar geplaas word.Digbundel ten bate van vroue skep hoop
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Solidariteit Helpende Hand het vanjaar Vrouemaand op ’n hoogtepunt...
AfriForum Teater hou spesiale vertoning vir klanktegnikus met kanker
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Klanktegnici is dikwels die onbesonge helde van die...
Meerderheid gesondheidswerkers het geen vertroue in regering en NGV
Deur Alet Rademeyer In ’n verslag wat die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) vandag in...
Akademia se opvoedkundefakulteit groei met splinternuwe BEd-program
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Akademia het pas aangekondig dat BEd (intermediêrefase-onderwys) vanaf...
Vrou bereik hospitaal danksy AfriForum 911-noodknopppietoep
Deur Marthinus Koekemoer Was dit nie vir AfriForum se 911-noodknoppietoep nie het Estelle...
Forum Nuus: Die week se blitsflits
Deur Marthinus Koekemoer In ’n week waar die regering nog ’n vorm van belasting, die...
AfriForum-oudit wys vullisterreine nie op standaard nie
Deur Marthinus Koekemoer AfriForum se jaarlikse vullisterreinoudit is afgehandel en net ’n skamele...
Kyk: Richardsbaai-tak gryp in om skole gereeld te ontsmet
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch ‘Die impak van COVID-19 op ouers se salarisse asook die onbeholpenheid...
Uitstel van verkiesing sal dienslewering verder benadeel
Deur Alet Rademeyer Daar is geen juridiese of feitegrondslag waarom die munisipale verkiesing...