AfriForum het verlede jaar gehelp om duisende slaggate regoor die land te herstel. Dawie Ruthven, ondervoorsitter van die AfriForum-tak op Witrivier, verduidelik in die video hoe maklik dit vir Jan Alleman is om slaggate te herstel. Jy kan ook help deur R10 te skenk. SMS jou naam na 38310 om ’n bydrae te maak.