deur AfriForum | Apr 23, 2020 | Veldtogte en petisies
AfriForum het op 15 Mei 2020 ’n dringende aansoek in die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria ingedien om dr. Nkosazana Dlamini-Zuma, Minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, se drakoniese regulasies ongeldig te laat verklaar. Dié regulasies is...
deur AfriForum | Apr 16, 2020 | Veldtogte en petisies
Suid-Afrika word as ’n waterskaars land geklassifiseer. Oplossings moet gevind word om die buitengewone uitdagings met betrekking tot die volhoubare bestuur van vars waterbronne die hoof te bied. Groeiende druk op bestaande drinkwater- en rioolinfrastruktuur dra by...
deur AfriForum | Apr 1, 2020 | Veldtogte en petisies, In die gemeenskap
AfriForum het op 27 Maart 2020 ’n brief aan Lindiwe Sisulu, Minister van Menslike Nedersettings, Water en Sanitasie, gerig om haar departement dringend te versoek om tydens die COVID-19-pandemie aandag te gee aan verskeie waterkwessies waaronder gemeenskappe gebuk...
deur AfriForum | Mar 24, 2020 | Veldtogte en petisies
AfriForum veroordeel die regering se beleid om slegs finansiële verligting te verleen aan ondernemings in swart besit wat deur die COVID-19-pandemie geraak word. AfriForum moedig alle kleinondernemings wat nie aan hierdie vereiste voldoen nie, aan om die organisasie...
deur AfriForum | Mar 4, 2020 | Veldtogte en petisies, Onderwys in aksie
Dit is kompetisietyd en AfriForum se Port Elizabeth‐tak nooi jou uit om vir jou skool te stem. Die skool wat die meeste inskrywings kry, wen ’n borgskap van R10 000. Al wat jy moet doen, is om dié vorm in te vul en jou gunstelingskool te nomineer. So maklik soos...
deur AfriForum | Mar 3, 2020 | Veldtogte en petisies
Pres. M.T. Steyn se standbeeld moet bly. #SteynMoetBly Laat Steyn staan … Die bestuur van die Universiteit van die Vrystaat (UV) het in 2018 aansoek gedoen om die standbeeld van president M.T. Steyn van die Bloemfonteinse kampus te verwyder omdat dit...