deur AfriForum | Mei 4, 2020 | Ongekategoriseerde, Taksuksesse
GAUTENG GROTER PRETORIA AfriForum het oudits uitgevoer by die vullisterreine in Bronkhorstspruit, Soshanguve, Ga-Rankuwa en Hatherley. Bronkhorstspruit Buurtwaglede het ’n sigbaarheidspatrollie by die N.G. Kerk Moedergemeente gehou. Die tak het bystand gebied ná ’n...
deur Forum Nuus | Apr 29, 2020 | Ongekategoriseerde, Artikels, Forum Nuus
AfriForum het ingegryp ná ’n dringende pleidooi van ’n gesin van Midrand wat in haglike omstandighede in ’n COVID-19-kwarantynkamp in Groblersdal in Limpopo aangehou word. Dr. Leon Nel, sy vrou, Melanie, en hul twee kinders, word by die...
deur AfriForum | Mar 30, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Ongekategoriseerde, Mediaverklarings
AfriForum se Bloemhof-tak het op 28 en 30 Maart 2020 voedsel aan minderbevoorregte gesinne geskenk. Dié tak het 200 kg meel, 60 kg vleis en 15 sakke aartappels aan bykans 40 hulpbehoewendes verskaf. Van die kos is ook aan die plaaslike welsynsorganisasie Huis Hananja...
deur AfriForum | Feb 19, 2020 | Ongekategoriseerde
Die AfriForum-tak in Wolmaransstad het op 11 Februarie 2020 in samewerking met die Maquassi Hills Plaaslike Munisipaliteit ’n aksieplan vir die res van Februarie en Maart saamgestel om die algehele toestand van die dorp te verbeter. Dít volg nadat die taklede en...
deur AfriForum | Nov 13, 2019 | Ongekategoriseerde
AfriForum se Oos-Moot-tak en -buurtwag het op 10 November 2019 water aan die inwoners van die Waverley-omgewing voorsien. Dít volg nadat inwoners twee dae lank sonder water moes klaarkom en die AfriForum-tak om hulp genader het. Die oorsprong van die probleem is nog...
deur AfriForum | Nov 5, 2019 | Ongekategoriseerde, Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
AfriForum en die familie van die ontslape sokkerspeler Senzo Meyiwa het vandag tydens ’n mediakonferensie aangekondig dat dié burgerregteorganisasie die Meyiwa-familie gaan verteenwoordig. Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, is aangestel...