Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Die Lephalale-munisipaliteit in Limpopo het minder as ‘n halfuur nadat AfriForum skrywes en emmers vol onverwerkte riool by hul kantore afgegee het, ‘n munisipale werker uitgestuur na twee van dié dorp se...
’n Beheerkamer is nie net vier mure met ’n radio, antennas en ’n skofrooster nie. ’n Beheerkamer is die nodale punt van veiligheid en as ’n gemeenskap ’n beheerkamer het, is hy meer toegerus om misdaad op grondvlak te help bekamp. Só het Jan Wessels,...
“Ons is vanjaar met ’n redelike oes in ons omgewing geseën en ons wou terugploeg in ons gemeenskap en mense help wat veral nou in dié krisistyd nie kos op die tafel kan sit nie,” sê Lukie Vermees, ’n barmhartige boer wat onlangs ’n reusevrag graan aan AfriForum...
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n brief aan dr. Mandla Makhanya, vise-kanselier van Unisa gerig om die afdanking te versoek van die Unisa-dosent Muhammad Zakaria Asmal, oor sy geslags- en rasgebaseerde aanval op sosiale media teenoor ’n vroulike...
Grondeienaars in Elandsfontein in die suide van Johannesburg kan vanaand rustig slaap danksy ingryping van die burgerregte-waghond AfriForum wat vandag gehelp het om 60 onwettige informele huise van grond in dié omgewing te verwyder. Dít volg nadat AfriForum...
https://antiek.afriforum.co.za/wp-content/uploads/2020/05/JP-videotjie.mp4 Dit is reeds vir baie mense ’n reuse-aanpassing en ekonomiese stryd om tydens die staat van inperking tuis te bly. Om nou nog soos inwoners van die Matjhabeng-munisipaliteit onder swak...