Header Artwork

“Ons is vanjaar met ’n redelike oes in ons omgewing geseën en ons wou terugploeg in ons gemeenskap en mense help wat veral nou in dié krisistyd nie kos op die tafel kan sit nie,” sê Lukie Vermees, ’n barmhartige boer wat onlangs ’n reusevrag graan aan AfriForum geskenk het.

Dié graan gaan nou tot mieliemeel verwerk word en deur AfriForum en Helpende Hand se gesamentlike voedselverspreidingsprojek aan behoeftige gesinne gegee word.

Boere wat graag mielies aan dié projek wil skenk kan afleweringsnommer X051206AFR (NWK-graansilo) of 4104130 (AFGRI-graansilo) gebruik en bewyse van lewering aan corne.cronje@antiek.afriforum.co.za stuur.

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN