deur AfriForum | Okt 31, 2019 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum het op 30 Oktober 2019 ’n nasionale projek geloods om buurtwagsigbaarheid te verhoog vir die komende feesseisoen. Ongeveer 140 AfriForum-buurtwagte sal in die komende maand sigbaarheid in hul gemeenskappe verhoog om misdadigers af te skrik. Met die naderende...
deur AfriForum | Okt 30, 2019 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het ’n skrywe aan Bheki Cele, minister van polisie, gerig nadat dié organisasie geen terugvoer van die nasionale polisiekommissaris, genl. Khehla Sitole, ontvang het nie. AfriForum het Sitole in September versoek om ondersoek in te...
deur AfriForum | Okt 30, 2019 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het met teleurstelling van die 500 diensgewere verneem wat oor die afgelope drie finansiële jare deur SAPD-beamptes verloor is ná hulle toegelaat is om dié wapens huis toe te neem. ’n Bykomende 10 765 rondtes ammunisie is ook deur...
deur AfriForum | Okt 22, 2019 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het op Saterdag 19 Oktober 2019 Nehemia-opleiding by die Tarentaalpan-jeugkampterrein in Thabazimbi aangebied. AfriForum-lede van Ellisras, Thabazimbi en die Matlabas-gebied het dit bygewoon. Die doel die opleiding is om gemeenskappe weerbaar te maak, asook...
deur AfriForum | Okt 17, 2019 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Benoni-buurtwag het op 11 Oktober 2019 ’n opvolgmassapatrollie in hul onderskeie sones gehou om sigbaarheid te verhoog. Dit volg op die suksesvolle massapatrollie wat die vorige week gehou is. Vyftien patrolleerders (buiten die sekuriteitsmaatskappye en...
deur AfriForum | Okt 17, 2019 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het op 15 Oktober 2019 regsopleiding aan South Africa United Against Crime (SAUAC) in Soweto verskaf om te verseker dat lede van dié niewinsgewende organisasie (NWO) hul gemeenskappe binne die raamwerk van die wet kan bystaan en ondersteun. SAUAC is ’n NWO...