deur AfriForum | Jun 25, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het die Elandsfontein-gemeenskap, suid van Johannesburg, bygestaan om meer as 500 grondgrypers te help verwyder wat begin het om onwettig stukke grond te beset, honderde stukke grond af te merk en strukture op te rig. Die...
deur AfriForum | Jun 23, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, In die gemeenskap, Mediaverklarings
AfriForum se Kuruman-tak het hulppakkette aan skole in Kuruman versprei as deel van die #afriforumstaansaam vir Skole-projek wat in samewerking met AfriForum Jeug van stapel gestuur is. Die skolehulppakkette bevat COVID-19-inligtingstukke, patrone vir gesigmaskers,...
deur AfriForum | Jun 19, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het vandag ’n bevel in die Noord-Gautengse Hoë Hof in Pretoria verkry om die beleërde gemeenskap van Elandsfontein in die suide van Johannesburg te ondersteun in die verwydering van grondgrypers wat op arbitrêre wyse privaat eiendom aan hulself toegeëien en...
deur AfriForum | Jun 8, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum het op 6 Junie 2020 ’n nasionale versetpatrollie gehou nadat buurtwagte hewige teenkanting van sommige SAPD-beamptes ontvang het om hul bedrywighede tydens vlak 3 te hervat. Vlak 3-regulasies bepaal dat enigiemand hul huis mag verlaat om ’n spesifieke diens...
deur AfriForum | Jun 3, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum en die familieboernetwerk Saai sal enige teenstand beveg vanuit staatsgeledere teen buurt- en plaaswagte wat wettige bedrywighede hervat. Dié organisasies moedig buurtwagte aan om patrollie te ry, ten spyte van voorvalle van...
deur AfriForum | Jun 2, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
AfriForum-buurtwagte in die Wes-Kaap ervaar tans heftige teenstand van senior SAPD-beamptes op sowel distriks- as stasievlak om weer hulle gebiede te beveilig nadat adv. Albert Fritz, Wes-Kaapse Minister van Gemeenskapsveiligheid, op 1 Junie 2020 aangekondig het dat...