deur AfriForum | Des 2, 2020 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
AfriForum se privaatvervolgingseenheid staan tans vir Sue Mennie, die dogter van die oorlede Genee Bergs, by in die strafsaak teen Bergs se man. Die beskuldigde het op 30 November 2020 in die Johannesburgse Landdroshof verskyn op vyf klagtes, naamlik vir die moord op...
deur AfriForum | Des 1, 2020 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
Thandi Modise, speaker in die parlement, se verhoor op aanklagtes van dieremishandeling het vandag in die Potchefstroomse Streekhof begin. Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, vervolg Modise privaat namens die Nasionale Raad van...
deur AfriForum | Nov 27, 2020 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
Die vyf beskuldigdes in die 2014-moord op die voormalige Bafana Bafana-kaptein Senzo Meyiwa het vandag vir die tweede keer in die Boksburg Landdroshof verskyn waar die saak tot 5 Maart 2021 uitgestel is sodat verdere ondersoeke gedoen kan word. AfriForum...
deur AfriForum | Nov 26, 2020 | Privaatvervolging Mediaverklarings
AfriForum se privaatvervolgingseenheid ondersteun tans vir Verna Cloete, die klaer in die strafsaak teen Gerald Hattingh, ’n landdros in die Bellville-area. Die saak is op 25 November 2020 tot 10 en 11 Februarie 2021 in die Bellville Landdroshof uitgestel nadat Cloete...
deur AfriForum | Nov 25, 2020 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
Die geregtelike doodsondersoek (GDO) na die dood van Suraya Deedat en haar vier kinders in 2011 sal op 7 Desember 2020 in die Johannesburgse Landdroshof voortgaan. Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, verteenwoordig die familie van Suraya...
deur AfriForum | Nov 24, 2020 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
Die saak teen twee ouers wat in hegtenis geneem is op klagtes van kindermishandeling, is vandag in die Pretoriase Landdroshof na die Noord-Gautengse Hooggeregshof oorgeplaas weens die erns van die saak. Die ouers van die baba, wat nou agt maande oud is, is in Augustus...