deur AfriForum | Aug 25, 2020 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het sedert April 2020 meer as 20 formele diensklagtes teen die polisie ingedien by sekere provinsiale polisiekommissarisse, asook die nasionale polisiekommissaris. Hierdie klagtes spruit uit die onvermoë of onwilligheid van...
deur AfriForum | Aug 20, 2020 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
AfriForum het vandag aangekondig dat die privaatvervolgingseenheid, onder leiding van adv. Gerrie Nel, ’n mandamus-aansoek teen onder andere Ronald Lamola, Minister van Justisie en Korrektiewe Dienste, gebring het om dié Departement te dwing om die wedersydse regshulp...
deur AfriForum | Aug 19, 2020 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
Die polisie het vandag die ouers van ’n ses maande oue babadogtertjie in hegtenis geneem op strafregtelike klagtes van poging tot moord, aanranding met die doel om ernstig te beseer en kindermishandeling. AfriForum se privaatvervolgingseenheid het dokters op...
deur AfriForum | Aug 14, 2020 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
Die beskuldigde wat verdink word van die aanranding met die opset om ernstig te beseer, menseroof, opsetlike saakbeskadiging en afpersing van Leonie Kambouris, is op 13 Augustus in Benoni gearresteer. Dít volg nadat AfriForum se privaatvervolgingseenheid Kambouris op...
deur AfriForum | Aug 7, 2020 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het op 5 Augustus vir Leonie Kambouris ondersteun om strafregtelike klagtes van aanranding by die Benoni-polisiekantoor aanhangig te maak. Dit volg nadat sy in Junie 2020 reeds ’n beskermingsbevel teen haar man gekry het, maar...
deur AfriForum | Jul 29, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het vandeesweek ’n skrywe aan die burgemeester van die Bergrivier Munisipaliteit gerig oor bewerings dat adv. Hanlie Linde reeds op 20 Julie weer haar werksaamhede as munisipale bestuurder hervat het. Dit volg nadat die eenheid...