deur AfriForum | Mar 29, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Zeerust het op 27 Maart die Burger-monument in die dorp se terrein skoongemaak. Tydens hierdie aksie het taklede die gras gesny en rommel opgetel en verwyder. Hierdie terrein word reeds vir etlike jare deur die munisipaliteit verwaarloos en was in...
deur AfriForum | Mar 29, 2021 | Mediaverklarings, AfriForum Jeug Mediaverklarings
AfriForum Jeug beskou die onlangse aankondiging deur die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente (NSFAS) dat hulle vanjaar alle studente wat bewyse kan lewer dat hulle vir befondsing kwalifiseer met finansiële hulp sal bystaan, as ’n onrealistiese onderneming. ...
deur AfriForum | Mar 29, 2021 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Een van AfriForum se buurtwaglede het op 26 Maart 2021 om 06:00 verby ’n soja-landery gery en opgemerk dat ’n Tata-trok in die landery versteek is en vol dou was. Hy het dit aangemeld aan die buurtwagleier van AfriForum se Bronkhorstspruit-buurtwag, Magda Lewis. Lewis...
deur AfriForum | Mar 29, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Bloemfontein het onlangs ingespring om instandhoudingswerk by die President Brand-begraafplaas te doen. AfriForum voer jaarliks ’n monumentoudit uit om Suid-Afrika se talle historiese monumente te evalueer sodat daar boekgehou kan word indien die...
deur AfriForum | Mar 29, 2021 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Alfa-buurtwag wat deel van die organisasie se Overstrand-tak vorm, het op 25 Maart 2021 die Hermanus-brandweer bygestaan om ’n brand onder beheer te bring nadat brandstigters ’n brand in Belladonnastraat in Sandbaai gestig het. Die brandweer het...
deur AfriForum | Mar 25, 2021 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Naboomspruit-tak het op 24 Maart ’n buurtwag op die dorp gestig nadat die gemeenskap dié burgerregteorganisasie genader het met versoeke om ’n buurtwag te stig. Die buurtwag fokus daarop om die gemeenskap weerbaar te maak deur ’n veerkragtige en parate...