deur AfriForum | Jun 8, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Centurion is voortdurend besig om die omgewing te verbeter en die gemeenskap te versterk. Dié tak het in samewerking met AfriForum se omgewingsake-afdeling besluit om herwinningshokke aan Akademia te skenk om te help om studente bloot te stel aan...
deur AfriForum | Jun 8, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op Vrydag 4 Junie 2021 ’n prokureursbrief aan Eskom en die Tokologo Plaaslike Munisipaliteit gestuur oor die implementering van beurtkrag aangesien die munisipaliteit sy maksimum elektrisiteitsaanvraag oorskry. Afgesien van die...
deur AfriForum | Jun 8, 2021 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum en Treasure Karoo Action Group het weer aan die Departement van Water en Sanitasie (DWS) geskryf om te versoek dat regulasies weer in die Staatskoerant gepubliseer word oor die spertyd vir kommentaar op die nuwe konsepregulasies rakende die eksplorasie vir...
deur AfriForum | Jun 8, 2021 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het vandag kommentaar ingedien om die ontwikkeling van mynbou-aktiwiteite in die Marico Biosfeerreservaat teen te staan. Lede van die Groot Marico-gemeenskap het die organisasie ingelig dat daar moontlik gebreke voorkom in die aansoekproses vir...
deur AfriForum | Jun 8, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Kamieskroon het saam met die plaaslike SAPD gewerk om ’n traumakamer en toiletgeriewe buite die polisiekantoor by ’n ongebruikte geboutjie aan te bou en in te rig. Die polisiekantoor vra reeds al vir ’n klompie jare dat die munisipaliteit só ’n...
deur AfriForum | Jun 8, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se nuutgestigde tak in Langebaan het op 5 Junie 2021, in samewerking met die Long Acres Huiseienaarsvereniging, Wêreldomgewingsdag behoorlik gevier deur ’n skoonmaakprojek aan te pak en die groenstrook in Long Acres skoon te maak. Die dag se werksaamhede is...