deur AfriForum | Jun 18, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Paulpietersburg het besluit om aan die eDumbe Plaaslike Munisipaliteit rommelstatus te gee vir dienste gelewer en vir die stink rookwolk wat snags oor die dorp hang. Hierdie rook word veroorsaak deur ’n smeulende vullisterrein wat etlike dae al...
deur AfriForum | Jun 17, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Bronkhorstspruit-tak en -jeugtak het Woensdag 16 Junie 2021 skouer aan die wiel gesit en ses asblikke in Cathiestraat aangebring. Hierdie is slegs die beginfase van dié volhoubare projek en die tak beoog om nog meer asblikke beskikbaar te maak. Die...
deur AfriForum | Jun 17, 2021 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het op 17 Junie 2021 kommentaar ingedien op die konsepbeleid vir ambag- en kleinskaalmynaktiwiteite wat die Departement of Minerale Hulpbronne en Energie op 5 Mei 2021 in die Staatskoerant gepubliseer het. Hoewel AfriForum die publisering van die...
deur AfriForum | Jun 17, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Christiana het op 16 Junie 2021 begin werk aan ’n volhoubare groentetuin by die Heil-Lof-sentrum. Dié plattelandse dorp, net soos vele ander in die Noordwes, het gedurende die streng inperking van 2020 gebuk gegaan onder werkloosheid. Hierdie...
deur AfriForum | Jun 17, 2021 | Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum en die I can make a difference-doktersgroep het vandag in ’n dringende brief aan die premier van Gauteng se advieskomitee oor COVID-19 ’n beroep op die komitee gedoen om nie ’n effektiewe medisyne vir die voorkoming en behandeling...
deur AfriForum | Jun 17, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum se Kaapstad-Noord-tak het op 16 Junie 2021 20 bome in Bill Bezuidenhoutrylaan en Van der Stelstraat gesnoei om sodoende die gebied te help beveilig. Dié projek is begin nadat die tak verskeie klagtes rakende die ongesnoeide bome...