deur AfriForum | Okt 28, 2019 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Oudtshoorn-tak het op 25 Oktober 2019 die brûe oor die Grobbelaarsrivier en die omliggende gebied skoongemaak as deel van dié organisasie se Ons Dorp-veldtog. Die takbestuur het omstreeks 08:00 saam met ’n aantal vrywilligers by die brug in...
deur AfriForum | Okt 26, 2019 | Mediaverklarings, Ondersoek-en-traumaeenheid Mediaverklarings
Die ultramaratonatleet Bennie Roux (41) het sy hardloopprojek – van meer as 220 km deur die Vrystaat – vandag by die Oranje Gasteplaas tussen Fouriesburg en Clarens afgesluit. Roux het ten bate van AfriForum se Trauma-ondersteuningseenheid gehardloop om...
deur AfriForum | Okt 25, 2019 | Mediaverklarings, Ondersoek-en-traumaeenheid Mediaverklarings
Die vierde en voorlaaste dag van die ultramaratonatleet Bennie Roux (41) se hardloopprojek het vanoggend om 05:10 by die Lavender Hill Country Estate net buite Bethlehem op die N5 begin. Roux en ander atlete het vandag 42 km tot in Fouriesburg gehardloop. Dié atlete...
deur AfriForum | Okt 25, 2019 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Harrismith- en Kroonstad-tak het onderskeidelik op 23 en 24 Oktober 2019 opleiding in geïntegreerde ontwikkelingsplanne (GOP) ontvang. Dié opleiding het oor onder meer die werkinge van munisipale begrotings gehandel, asook watter insette die gemeenskap...
deur AfriForum | Okt 25, 2019 | Mediaverklarings, Nasionale Gesondheidsversekering Mediaverklarings
Die gemeenskap van Nelspruit het AfriForum se gemeenskapsvergadering oor die wetsontwerp op nasionale gesondheidsversekering (NGV) op 24 Oktober 2019 bygewoon. Die burgerregteorganisasie het die gemeenskap tydens hierdie geleentheid aangemoedig om die openbare verhoor...
deur AfriForum | Okt 25, 2019 | Mediaverklarings, Ondersoek-en-traumaeenheid Mediaverklarings
Die derde dag van die ultramaratonatleet Bennie Roux (41) se hardloopprojek het vanoggend om 08:00 in Reitz begin. Roux en ander atlete het vandag 50 km gehardloop en in Bethlehem geëindig. Dié atlete hardloop ten bate van AfriForum se Trauma-ondersteuningseenheid om...