Header Artwork

“Ons seuntjies wou eendag geboer het, maar na die plaasaanval is ek nie seker of hulle dit nog eendag sal wil doen nie.”

Só sê Marlise van Niekerk, ’n plaasaanvalslagoffer wie se gesin verlede jaar op hul plaas naby Bethlehem aangeval is. Marlise is een van talle slagoffers wat AfriForum se Trauma-ondersteuningseenheid deur hul #HardloopVirHoop-projek wil bystaan.

Kyk dié video om te sien hoe dag drie van die ultramaratonatleet Bennie Roux en AfriForum se hardloopprojek, wat ten doel het om geweldslagoffers – veral slagoffers van plaasaanvalle en  moorde – te ondersteun, verloop het. Besoek www.virhoop.co.za om ’n bydra tot die fonds te lewer.

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN