deur AfriForum | Des 3, 2019 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Ermelo-tak het op 30 November 2019 verskeie padtekens by die Laerskool J.J. van der Merwe geverf as deel van dié organisasie se #OnsDorp-veldtog. Sommige padtekens en randstene was nie geverf nie of nie meer duidelik sigbaar nie en die Ermelo-tak het...
deur AfriForum | Des 2, 2019 | Mediaverklarings
AfriForum het vandag ’n skrywe aan Lindiwe Sisulu, die minister van menslike nedersettings, en die Raad vir Eiendomsagentskappe gerig wat aandring dat dié raad se voorgestelde resolusie om “voorheen benadeelde individue” onregverdig te bevoordeel, geskrap word. Die...
deur AfriForum | Des 2, 2019 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
As deel van AfriForum se Ons Dorp-veldtog het dié organisasie se Helderbergkom-tak die verlede week die groen strook langs die Summervale-aftreeoord in Gordonsbaai skoongemaak. Dié groen strook, wat strek vanaf Lemoenboomstraat tot by Dennehofstraat, is in samewerking...
deur AfriForum | Nov 29, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings
AfriForum is van mening dat Lindiwe Sisulu, minister van menslike nedersettings, water en sanitasie, éérs die wanbestuurprobleem binne dié departement moet takel en ’n kultuur van aanspreeklikheid moet kweek alvorens die water-meesterplan wat gister bekend gemaak is,...
deur AfriForum | Nov 29, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het vandag ’n skrywe aan die Tshwane-metro gestuur oor die gehalte van Hammanskraal se drinkwater en die metro versoek om alternatiewe bronne te gebruik om skoon drinkwater aan die inwoners te voorsien totdat die probleem opgelos is. Dít volg nadat AfriForum...
deur AfriForum | Nov 28, 2019 | Mediaverklarings, Internasionale skakeling Mediaverklarings, Taal Mediaverklarings
Afgevaardigdes van die burgerregte-organisasie AfriForum woon sedert vanoggend die twaalfde sitting van die VN se Forum vir Minderheidsaangeleenthede in Genève, Switserland by. Die tema van vanjaar se byeenkoms is “Onderwys, taal en die menseregte van minderhede”. In...