deur AfriForum | Des 4, 2019 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Frankfort-tak het in Oktober en November 2019 die plaaslike begraafplaas opgeknap as deel van dié organisasie se #OnsDorp-veldtog. Die tak het aan die begin van die jaar ook die begraafplaas se gras gesny en vullis verwyder. Die gras in die begraafplaas...
deur AfriForum | Des 4, 2019 | Mediaverklarings
AfriForum se Bultfontein-tak het gedurende die naweek van 29 November die veiligheid by Bultfontein se polisiestasie verskerp deur ligte by die aanhoudingselle te installeer. Die omgewing rondom die selle is só swak belig, dat polisiebeamptes tans spreiligte gebruik...
deur AfriForum | Des 3, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Hessekwa-buurtwagte en -plaaswag het op 1 November 2019 begin met dié burgerregteorganisasie se nasionale sigbaarheidspatrollie wat tot 15 Desember 2019 sal voortduur. AfriForum het dié nasionale projek van stapel gestuur om polisiëringsigbaarheid oor die...
deur AfriForum | Des 3, 2019 | Mediaverklarings
Die AfriForum-tak en -buurtwag in Standerton se hulp is op Vrydag 29 November 2019 ontbied toe die tweede brandende huis binne drie maande in Stanwest onder hul aandag gebring is. Die plaaslike brandweer is ook in kennis gestel, maar het nie opgedaag nie. Dit is ook...
deur AfriForum | Des 3, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Fochville het tydens Swart Vrydag vir die eerste keer saam met die SAPD aan ’n geslaagde operasie deelgeneem. Lede van die buurtwag het van 06:00 saam met lede van die gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) voetpatrollies in die sakesentrum...
deur AfriForum | Des 3, 2019 | Mediaverklarings
AfriForum het vandag tydens ’n mediakonferensie in Centurion redes gegee waarom die burgerregte-organisasie appèl aanteken teen die gelykheidshof se onlangse uitspraak dat die vertoon van die 1928-vlag (die ou Suid-Afrikaanse vlag) haatspraak is. Die onderskeie partye...