deur AfriForum | Mar 30, 2020 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
’n Dringende aansoek om uitstel vir die verskyning van Thandi Modise, Speaker in die Nasionale Vergadering, is vandag deur haar regspan in die Noord-Gautengse Hooggeregshof van die rol verwyder. Landdros Ben Mtebele het toegestem dat Modise op 8 Mei 2020 in die...
deur AfriForum | Mar 30, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Ongekategoriseerde, Mediaverklarings
AfriForum se Bloemhof-tak het op 28 en 30 Maart 2020 voedsel aan minderbevoorregte gesinne geskenk. Dié tak het 200 kg meel, 60 kg vleis en 15 sakke aartappels aan bykans 40 hulpbehoewendes verskaf. Van die kos is ook aan die plaaslike welsynsorganisasie Huis Hananja...
deur AfriForum | Mar 30, 2020 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het op 27 Maart 2020 ’n brief aan Lindiwe Sisulu, Minister van Menslike Nedersettings, Water en Sanitasie, gerig om haar departement dringend te versoek om tydens die COVID-19-pandemie aandag te gee aan verskeie waterkwessies waaronder gemeenskappe gebuk...
deur AfriForum | Mar 27, 2020 | Mediaverklarings, Plaaslikeregeringsake Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het ’n dringende skrywe aan dr. Nkosazana Dlamini-Zuma, Minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, en die LUR’e gerig om te verseker dat enige dokumentasie wat munisipaliteite publiseer ingevolge artikel 75 van die...
deur AfriForum | Mar 27, 2020 | Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het die regering vandag gemaan om akkurate en tydige inligting oor COVID-19 tydens die nasionale inperking bekend te maak. Dr. Eugene Brink, gesondheidswoordvoerder by AfriForum, sê die staat was by tye traag met gereelde...
deur AfriForum | Mar 26, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Uitsig het op 25 Maart 2020 gehelp om twee sakerowers vas te trek. Die buurtwag se veiligheidsvoorsitter het omstreeks 19:00 inligting ontvang dat ’n rooftog besig was om by ’n winkel in die buurt plaas te vind. Alle patrolleerders se hulp is...