deur AfriForum | Jun 12, 2020 | Korona (Covid-19 ), Mediaverklarings
AfriForum het vandag tydens ’n regstreekse aankondiging ’n klag by die Verenigde Nasies (VN) teen die Suid-Afrikaanse regering bekendgestel oor die regering se gebruik van inperkingsmaatreëls tydens die COVID-19-pandemie om die ANC se rasseagenda te bevorder....
deur AfriForum | Jun 11, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-takke in die Oos-Rand het 25 hulppakkette aan skole in die area versprei as deel van die #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek wat in samewerking met AfriForum Jeug van stapel gestuur is. Dié skolehulppakkette bevat COVID-19-inligtingstukke, patrone vir...
deur AfriForum | Jun 11, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Piet Retief het ontsmettingsproeiers en -middels aan vier skole voorsien sodat hierdie skole veilig kon heropen en hul klaskamers daarna daagliks kan ontsmet. Laerskool Piet Retief, Hoërskool Piet Retief, Maranatha School en Wittenberg Schule het...
deur AfriForum | Jun 11, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het pas verneem die 19 leerders van Grey Kollege in Bloemfontein wat sedert Dinsdag deur die staat in kwarantyn gehou is, nou in hulle ouers se sorg gelaat word en toegelaat sal word om self te isoleer vir die vereiste 14 dae....
deur AfriForum | Jun 11, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Brakpan het die afgelope naweek gehelp om twee geisers by die Tweedy Park-woonsteleenhede, wat hoofsaaklik bejaarde inwoners huisves, te vervang. Dít volg nadat gemeenskapslede en die inwoners die afgelope jare verskeie klagtes by die...
deur AfriForum | Jun 11, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-takke in die Oos-Kaap het 10 hulppakkette aan skole in dié provinsie versprei as deel van die #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek wat in samewerking met AfriForum Jeug van stapel gestuur is. Die skolehulppakkette bevat COVID-19-inligtingstukke, patrone...