deur AfriForum | Jun 25, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het die Elandsfontein-gemeenskap, suid van Johannesburg, bygestaan om meer as 500 grondgrypers te help verwyder wat begin het om onwettig stukke grond te beset, honderde stukke grond af te merk en strukture op te rig. Die...
deur AfriForum | Jun 25, 2020 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregtewaghond AfriForum het vroeg vanoggend – kort nadat Gauteng se aanlyn aansoekproses vir voornemende graad 1- en graad 8-leerders sou open – reeds klagtes van ouers ontvang wat nie op die stelsel kon registreer om aansoek te doen by die skool van hul...
deur AfriForum | Jun 25, 2020 | In die gemeenskap, Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Wolmaransstad-tak het ’n hulppakket aan die Gereformeerde Skool in dié dorp geskenk as deel van die AfriForumStaanSaam vir Skole-projek wat in samewerking met AfriForum Jeug van stapel gestuur is. Die hulppakkette bevat COVID-19-inligtingstukke, patrone...
deur AfriForum | Jun 25, 2020 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
AfriForum het vandag ’n omvattende veldtog teen die beweerde wangedrag en magsvergrype van sekere lede van Tshwane se metropolisiedepartement (TMPD) aangekondig. Dié burgerregteorganisasie staan tans ook twee slagoffers van beweerde magsmisbruike deur die TMPD by....
deur AfriForum | Jun 24, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Aliwal-Noord het skolehulppakkette aan Holy Cross Primary en Flamingo Primêr verskaf as deel van die #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek, wat in samewerking met AfriForum Jeug van stapel gestuur is. Die skolehulppakkette bestaan uit...
deur AfriForum | Jun 24, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Mpumalanga-takke het skole in dié provinsie op verskeie maniere bygestaan om hulle te help om gereed te wees om volgens die streng regulasies te heropen. Dié inisiatief, wat hulpmiddele ter waarde van meer as R300 000 aan skole versprei het, vorm deel van...